About Me


 
Laine Design was started because of my love and passion for design,
scrapbooking, photos and everything beautiful.

I have several products and services I provide to clients. With 17 years experience in graphic arts,
a trade in "Desktop Publishing", working experience for different "Printing Companies"
with magazines, newspapers, labels, packaging etc.

I can design your company's corporate branding, brochures, flyers, logo, ads etc.

I also design event stationery designed specifically for
the theme, color, etc. of your child's party, your 21st, your wedding and so on.

I design and create everything with love to make my clients happy.

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~

Laine Design is begin omdat ek 'n liefde en 'n passie het
vir ontwerp, scrapbooking, fotos en als wat mooi is.

Ek het verskeie produkte en dienste wat ek lewer aan kliënte.
Met 17 jaar se ondervinding in grafiese kunste, 'n ambag in “Desktop Publishing”,
het al vir verskillende “Printing Companies” gewerk met
tydskrifte, koerante, labels, verpakking ensovoorts.

Ek kan jou besigheid se korporatiewe identiteit, logo, advertensie ensovoorts ontwerp.

Ek kan ook doen dit jouself drukbare partytjie pakkette ontwerp spesifiek
vir die tema, kleur ensovoorts van jou kind se partytjie, jou 21ste, jou troue ensovoorts.

Als wat ek aanpak en ontwerp word met liefde gedoen om my kliënte gelukkig te maak.